Du Plessis Familie – Port Elizabeth

Dit is ons tweede fotosessie saam met hierdie oulike gesinnetjie.  Hulle het besluit om vir ons te kom kuier op ons plaas net buite Port Elizabeth en mamma het vir haar 2 prinsessies die mooiste rokkies saam gebring.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *