Na Wilmarie en Wayne se magie sessie, en geboorte sessie was dit uiteindelik tyd om hul klein mannetjie af te neem. Hy was ‘n bietjie meer wakker as waarvoor ons gehoop het, maar toe hy uiteindelik aan die slaap raak, het hy vir ons die mooiste fototjies gegee:)